EntertainmentLifestyle

Ontmoetings met die lewende God begeur nie net in die kerk nie

Is jy bekommerd oor jou familie? Sukkel jy met skuld, huweliksprobleme, verslawing of jou gesondheid?

Author: Lindie Strydom

Meer oor die boek:

Is jy gestres en kan jy nie meer die Here se seëninge raaksien nie?

Asem dan die woorde in hierdie boek in soos die asem van God wat nuwe lewe in jou bestaan blaas. Lees wie die Here is, waarvan Hy hou en hoe Hy mense verras.

Jy leer net ’n deeltjie van Hom regtig ken deur wat jy ervaar. Nou kan jy ’n klomp hartsopenbaringe bymekaar sit, en ’n groter prentjie geteken kry in jou binneste.  

Aangename kennis, Here is ’n program op Radiokansel wat soggens vroeg uitgesaai word. 50 verstommende getuienisse is nou in boekformaat beskikbaar, sodat jy kan lees wat beroemdes en mense wat jy nie ken nie uit hulle geloofsharte vertel.

Ware verhale, opregte mense, ware hoop.

Beskikbaar by Cum Boeke

Related Articles

Back to top button