EntertainmentLifestyle

Voel jy gespanne, angstig en oorweldig? Jy is nie alleen nie!

Tussen finansiële worstelinge, huwelikskwessies, gesondheids- en ander alledaagse probleme deur, is dit maklik om te voel dat jy vasgevang is in jou omstandig­hede.

Author: Perry Noble

About The Book:

Perry Noble deel uit persoonlike ervaring in Oorwin die stryd teen stres en bekom­mernis die sleutels om die kettings van angs en wanhoop vir altyd oop te sluit. Perry bou voort op die basis dat alles verander wan­neer ons ons fokus van ons omstandighede na Christus verskuif. Perry neem lesers op ’n humoristie­se reis vol staaltjies om span­ning, kommer, depressie en angs te oor­kom sodat ons vry kan wees om  oor-vloedige, vreug­devolle lewens te lei.

God ken ons frustrasies en Hy weet ons sukkel. Oorwin die stryd teen stres en bekommernis beklem­toon dat God groter is as enigiets waardeur ons gaan!

Available at Cum Books

Related Articles

Back to top button