EntertainmentLifestyle

Die droom vakansie maak nie alles reg nie, maar die somerson maak ’n bietjie blind

Pieter en Sonja Jooste is ‘n allerdaagse dertig jarige paartjie. Na vyf jaar van getroude lewe, begin die twee hulle verhouding bevraagteken.

Al is hulle lief vir mekaar, is hulle verhouding naby aan ‘n vervelige einde. Die feit dat hulle sukkel om swanger te raak is vir Sonja ‘n teken.

Die feit dat Pieter agter Sonja se rug ‘n vasektomie gehad het is ‘n swaar geheim.

‘n Vakansie in paradys is net die ding vir hulle verhouding om weer vlam te vat, maar ‘n motorongeluk oppad stuur hulle op ‘n onverwagse avontuur.

Genres: Afrikaans, Comedy, Drama
Running time: 120 minutes
Starring: Reynard Slabbert, Juanita De Villiers, Mia-Anne O’kennedy, Stefan Vermaak, Danie Putter, Reine Swart, Bok Van Blerk, Hanna Grobler
Age restriction: 7-9PG
Directed by: Christoph Kotze

 

Movie trailer: 

Related Articles

Back to top button