Is die Derde Wêreldoorlog naby?

Mens praat nie graag daaroor nie, maar is die huidige konflik in Sirië en Irak dalk die begin van die einde? Met die Amerikaners en sy talle koalisievennote wat lugaanvalle op hulle teenstanders uitvoer is dit net ‘n kwessie van tyd voordat dinge regtig lelik raak. Dié teenstanders, bekend as die Islamitiese Staat (ISIS) is …

Mens praat nie graag daaroor nie, maar is die huidige konflik in Sirië en Irak dalk die begin van die einde?

Met die Amerikaners en sy talle koalisievennote wat lugaanvalle op hulle teenstanders uitvoer is dit net ‘n kwessie van tyd voordat dinge regtig lelik raak.

Dié teenstanders, bekend as die Islamitiese Staat (ISIS) is volgens Westerse lande en die meeste ander Europese lande die volgende groot nagmerrie na Osama Bin Laden se al-Queda-beweging.

ISIS wat as die volgende groot terroriste-organisasie beskou word, het reeds sy stem dik gemaak deur joernaliste uit die VSA, Brittanje en Frankryk gevange te neem en tereg te stel. Hulle is ook die oorsaak dat groot getalle burgerlikes uit Sirië en Irak vlug.

Die Britte het onlangs hulle steun aan die Amerikaanse lugaanvalle toegesê. Talle deskundiges glo egter dat dit ISIS net meer militant gaan maak. Die organisasie word by die dag sterker en daar word nou hardop gewonder of grondmagte nie dalk die antwoord sal wees om hulle te neutraliseer nie.

Maar dan is daar pêre …

Exit mobile version