Agri-besigheid in die kollig

Die boeregemeenskap van Randfontein en Westonaria kan nou uitsien na ‘n splinternuwe inisiatief genaamd die lanboublad. Dié blad, wat ekslusief op die boeregemeenskap gemik is, sal maandeliks in jou kopie van die Randfontein Herald verskyn en interresante nuus oor plaaslike boere en lanbougebeure, sowel as relevante nasionale nuus bevat. Dit is ook die ideale plek …

Die boeregemeenskap van Randfontein en Westonaria kan nou uitsien na ‘n splinternuwe inisiatief genaamd die lanboublad.

Dié blad, wat ekslusief op die boeregemeenskap gemik is, sal maandeliks in jou kopie van die Randfontein Herald verskyn en interresante nuus oor plaaslike boere en lanbougebeure, sowel as relevante nasionale nuus bevat.

Dit is ook die ideale plek om jou landbouprodukte te adverteer.

Randfontein en Westonaria beskik oor ‘n groot boeregemeenskap was tot nou toe nooit vasgestelde aandag geniet het nie.

Die Herald-Landboublad mik om hierdie probleem reg te stel.

Kyk na die nuutste uitgawe van die Herald en laat weet ons gerus by randfonteinherald@caxton.co.za wat jyvan die nuweling in die Herald-stal dink.

Enige voorstelle is ook welkom en die boeregemeenskap is welkom om interresante nuusbrokkies en gebeure in die plaaslike landboukringe aan ons deur te gee.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button