Sport

‘n Verjaarsdag-rit van 25km ter viering van RandMark se 40e

Om hul 40e verjaarsdag te vier beplan RandMark 'n fietsrit van nie meer as 25km wat vir elke lid van die gesin bedoel is.

RandMark se Hardloop-, Stap- en Fietsryklub word die maand (Julie) 40 jaar oud.

Volgens klubwoordvoerder Lee Kotze reel RandMark se kommitee juis ‘n reeks aktiwiteite vir lede om hierdie mylpaal te vier. Dit sluit ‘n sop en sjerrie-aand in wat perfek gaan saam die koue weer.

Die 22e Julie is wel groot ‘n partytjie-dag het Lee gesĂŞ.

“Ons beplan ‘n fietsrit van die klubhuis van nie meer as 25km wat vir elke lid van die gesin bedoel is. Ons wil graag die dorp nooi om saam met ons hierdie rit te kom doen. Ons sal hoofsaaklik tussen die huise ry so enige fiksheidsvlak asook fiets is welkom om saam te kom. Dit is ook die perfekte geleentheid om te sien wat RandMark vir jou en jou gesin kan aanbied. Na die tyd gaan ons lekker kuier saam as ‘n klub.”

Meer inligting is beskikbaar op die RandMark se Facebook-blad.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button