Local sportSport

Rugby – ‘n sport nie net vir mans nie

Shunny wil eendag hoë hoogtes bereik.

Rugby is ‘n baie gewilde sport regoor Suid-Afrika, en hierdie sport is nie net vir mans nie want vrouerugby is besig om baie vinnig vlam te vat.

Lees ook: Teine begin vrouerugbyspan

Die Herald het met die 23-jarige Shunny Bothma gesels wat vanjaar vir die Teine Girls-rugbyspan begin speel het. Sy dra tans die nommer 12-trui en speel dus binnesenter. Toe sy by die Randfontein Rugbyklub se eie vrouespan aangesluit het, het sy nog nooit tevore rugby gespeel nie.

Sy glo dat meer vroue moet rugby speel omdat vroue en die rugbygemeenskap baie daarby kan baat.

Haar droom is om baie hoë hoogtes en sukses saam met die Teine Girls te bereik. Sy wil graag in die toekoms provinsiaal of internasionaal rugby speel.

Lees die volledige berig in hierdie week se Herald.

Lees ook: Teine Girls leer nog – afrigter na Wanderers-loesing

Related Articles

Back to top button