Riebeeckrand hou interhuis vol gees

Daar het 'n lekker gees geheers en die atlete het net hul beste gegee.

Dit was ‘n groot dag propvol atletiek en geesvang tydens Hoërskool Riebeeckrand se jaarlikse interhuis.

Die atlete het op ‘n sonnige Donderdag, 20 Januarie aan items deelgeneem soos gewigstoot, vêrspring, hekkies, spiesgooi, diskus en hoogspring.

Daar het ‘n lekker gees geheers en die atlete het net hul beste gegee.

Hier is ‘n paar van die uitslae:

• Die Geesbeker-wenners – Oranjespan
• Die algehele wenspan – Oranjespan
• Junior victrix ludorum – Lesha Pio met 2 048 punte
• Junior victor ludorum – Nthando Lamola met 2 115 punte
• Senior victrix ludorum – Liezl Pio met 1 901 punte
• Senior victor ludorum – Keagan Matos met 2 166 punte

Pieter Jordaan en Sean Rowan. Foto: Michelle Roodt.
Pieter Jordaan. Foto: Michelle Roodt.
Jessie Dickson. Foto: Michelle Roodt.
Kerathilwe Motshaba. Foto: Michelle Roodt.
Kallie de Beer in aksie tydens die hoogspring. Foto: Michelle Roodt.
Reinhold Duvenage. Foto: Michelle Roodt.
Lesha Pio hardloop hekkies. Foto: Michelle Roodt.
Hansie van Zyl. Foto: Michelle Roodt.
Renier Campher haal alles uit in die gewigstoot. Foto: Michelle Roodt.
Peet de Bruin. Foto: Michelle Roodt.
Ntombi Madlazi. Foto: Michelle Roodt.
Leane Nolan. Foto: Michelle Roodt.
Phenyo Ditsheko. Foto: Michelle Roodt.
Lucian Scholtz tydens die diskus. Foto: Michelle Roodt.
Kallie de Beer. Foto: Michelle Roodt.
Paballo Shole. Foto: Michelle Roodt.
Caleb Hadebe. Foto: Michelle Roodt.
Dean Nel. Foto: Michelle Roodt.
John Nagar. Foto: Michelle Roodt.
Zanè Da Silva in die vêrspring. Foto: Michelle Roodt.
Kobus Malan. Foto: Michelle Roodt.
Terry Bila. Foto: Michelle Roodt.
Melo Ndlovu neem deel aan spiesgooi. Foto: Michelle Roodt.
Sihoe Gumbi. Foto: Michelle Roodt.
Johan Nagar. Foto: Michelle Roodt.
Exit mobile version