Chevs sy liefde

Peet het tans 17 Chevy bakkies en twee motorkarre wat sy versameling tot 19 bring.

Petrol het van kleins af in Peet Wessels, 66 se are gevloei.

Hy het die grootste versameling Chevrolet-bakkies in Suid-Afrika. Daar is verskillende modelle en hulle is almal padwaardig.

Ek het op die ouderdom van 26 begin Chevrolet-bakkies versamel. In 1980 het ek van ‘n Chev-bakkie in Kaapstad gehoor en toe besluit om hom te koop. Van toe af is ek verlief op Chevys.”

Peet het tans 17 Chevy-bakkies en twee sedans wat sy versameling op 19 te staan bring.

Lees die volledige storie in volgende week se 15 Januarie-uitgawe van die Herald.

Sy 1957 Chevrolet-bakkie.

 

Sy 1926 Chevrolet-bakkie.

 

Peet Wessels by sy 1927 Chevrolet-motor.

 

Sy 1969 Chevrolet-bakkie.
Exit mobile version