School sportSport
Nuwe Graad 1-groep by Ram se eerste atletiekdag
Die Graad 1's van Laerskool Randfontein het op Maandag, 20 Januarie hul eerste grootskool-atletiekdag gehou.
Laerskool Randfontein se nuwe Graad 1’s het op Maandag, 20 Januarie tydens hul eerste amptelike atletiekdag vir die eerste keer regtig deel gevoel van die grootskool.
Elke leerder het ‘n kans gekry om aan verskeie items deel te neem en het dit baie geniet.

Photo: Michelle Roodt.
“Dit was net vir die pret en om vir die leerders ‘n gevoel te gee wat die onderskeie atletiekitems behels,” het Annie Nolan, skoolwoordvoerder gesê.
Die leerders se mammas en pappas het kom kyk hoe hul kinders deelneem en hulle van die pawiljoen af aangemoedig en toegejuig.

Photo: Michelle Roodt.

Photo: Michelle Roodt.

Photo: Michelle Roodt.

Photo: Michelle Roodt.

Photo: Michelle Roodt.

Photo: Michelle Roodt.

Foto: Michelle Roodt.

Photo: Michelle Roodt.

Foto: Michelle Roodt.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



