Al die Randmarkers voltooi Discovery 947 Ride Joburg

Almal het die wedren voltooi. Daar was geen beserings nie en die lede het dit baie geniet — Randmark oor hul deelname aan vanjaar se Discovery 947 Ride Joburg.

Lede van Randmark Hardloop- en Fietsryklub het die afgelope Discovery 947 Ride Joburg met mening aangedurf.

Volgens klubwoordvoerder Nico Smit het al die klublede wat deelgeneem het die wedren voltooi.

(Van links:) Linda Stander, (eerste in haar ouderdomsgroep vir bergfiets), Johan Weber, (neem vir die eerste keer deel), Nico Smit (voltooi sy 23e fietsren) en Johan Van Staden (Randmark se oudste deelnemer op 83).

Die bergfietsafdeling is op Sondag, 10 November 2019 gehou en volgens Mike Reid was die roete asemrowend, maar besonder moeilik.

Die Randmarkklub is baie trots op almal wat so hard geoefen het vir die Discovery 947 Ride Joburg.

Getroude paartjie, Hugo en Leonie Bekker het ook aan die fietsren deelgeneem.

Hier is die uitslae van die Randmark-deelnemers aan die Discovery 947 Ride Joburg in ure, minute en sekondes:

Discovery 947 Ride Joburg Road 95km:

• Reese Shelver – 2:33:37
• Tiaan Smit – 2:37:32
• Annamarie Jacobsz – 3:01:14
• Jan Basson – 3:01:46
• Paul Kotze – 3:02:27
• Poenie van Niekerk – 3:09:57
• Lee Kotze – 3:19:35
• Jan-Hendrik Visser – 3:19:54
• Hannes van der Merwe – 3:28:25
• Jannie Tiedt – 3:39:32
• Linda Stander – 3:43:10
• Hannie Doogan – 3:49:06
• Mike Reid – 3:51:06
• Nico Smit – 3:53:02
• Martie Basson – 4:10:14
• Joanie van Niekerk – 4:10:14
• Louisa Douglas – 4:28:07
• Karin Bezuidenhout – 4:44:33
• Lizeth Rowan – 4:44:33
• Johann Williamson – 4:48:52
• Yolandie Bothma – 4:48:58
• Butch Grobbelaar – 4:57:17
• Anton Coetzee – 5:24:22
• Bertie Nel – 5:44:39
• Johan van Staden – 6:57:04

Discovery 947 Ride Joburg MTB 25km:
• Tiaan Smit – 0:59:33
• Reinhardt Hechter – 1:12:49
• Anton Coetzee – 1:19:48
• Susan Steyn – 1:31:22
• Nico Smit – 1:35:53
• Yolandi Botha – 1:44:47

Discovery 947 Ride Joburg 55km:
• Paul Kotze – 2:37:43
• Annamarie Jacobsz – 2:40:06
• Jan-Hendrik Visser – 2:49:10
• Lee Kotze – 3:09:02
• Mike Reid – 3:09:05
• Jan Kotze – 3:09:26
• Linda Stander – 3:20:53
• Lukas van der Westhuizen – 3:41:21
• Lizeth Rowan – 4:06:18

Exit mobile version