Local sportSport

KYK: Gimpaartjie motiveer ander

VIDEO: Verloofde paartjie van Greenhills wil mense motiveer om fiks te word.

Die Herald het met ‘n verloofde paartjie, Clariese Pretorius en Antonie van Wyk gepraat oor gesondheid, wat hulle doen om aktief te bly en hoe mense saam die wintervet kan afskud.

Clariese Pretorius doen weerstandsoefeninge met ‘n hoë kabel.

 

Antonie van Wyk besig met die gewigte.

Related Articles

Back to top button