School sportSport

Spelertjies se vaardighede by Goudfees opgeskerp

Vyf-en-dertig laerskole uit verskeie dele van Gauteng, waaronder Randburg, Ekurhuleni, Carletonville and Fochville het aan die jaarlikse Ram Goudfees by Laerskool Randfontein (Ram) deelgeneem om hul vaardighede in rugby en netbal te verbeter.

Meer as 30 laerskole uit verskeie dele van Gauteng het aan die jaarlikse Ram Goudfees by Laerskool Randfontein (Ram) deelgeneem.

Die doel van die byeenkoms op Saterdag, 4 Mei was om die spelers te help om hul vaardighede in rugby en netbal te verbeter.

Die Goudfees is ‘n gewilde tradisie by Ram.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button