Groot sports by kleuter-speletjiesdag

Ramkriekies Kleuterskool het die afgelope naweek saam met maats van ander kleuterskole deur sproeiers gehardloop en aan sakresies deelgeneem.

Ramkriekies Kleuterskool het die afgelope Saterdag, 26 Januarie, hul jaarlikse speletjiesdag saam met maats van ander kleuterskole geniet.

Kleuters en personeel van Little Angels Dagsorgsentrum en Ouma se Bolliebekkies Dagsorg was deel van dié gewilde speletjiesdag.

Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers. Foto: Jaco-Mari Futcher

Volgens Henriette Kuipers, Ramkriekies se woordvoerder was dit die tweede speletjiesdag wat deur die skool gereël is.

“Dit was weereens ‘n dag propvol pret. Ons het kleiner kleuterskole sonder sportfasiliteite genooi om deel van die pret te wees. Dit was ook ‘n goeie geleentheid vir familietyd, want ouers kon die dag saam met die kleuters geniet,” het sy gesê.

Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers. Foto: Jaco-Mari Futcher

Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers.

“Die kleuterskole het die dag begin met ‘n optog oor die sportveld en elke skool het hul skoolgees met hul skoolkreet gewys,” het sy gesê.

Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers. Foto: Jaco-Mari Futcher
Die speletjiesdag was ook ‘n goeie geleentheid vir familietyd, want ouers kon die dag saam met die kleuters geniet. Foto: Jaco-Mari Futcher
Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers. Foto: Jaco-Mari Futcher
Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers. Foto: Jaco-Mari Futcher
Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers. Foto: Jaco-Mari Futcher
Leandrie Steyn het die speletjiesdag terdeë geniet. Foto: Jaco-Mari Futcher
Rian van Vuuren het die boeresport terdeë geniet. Foto: Jaco-Mari Futcher
Die hoogtepunte van die speletjiesdag was beslis Monkeynastix, die fotohoekie en boeresport soos die winkeltrollie-resies, sakresies en sproeiers. Foto: Jaco-Mari Futcher

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version