Riebeeckranders in D2-/ D12-span
Riebeeck is ook baie trots op Leruchka de Villiers en Amoné Erasmus.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/3/2018/05/riebeeck-Medium.jpg)
Hoërskool Riebeeckrand is baie trots op Owethu Bobo wat vir die tweede agtereenvolgende jaar in die D2-/ D12-hokkiespan opgeneem is.
Riebeeckrand wens Owethu voorspoed toe met al die wedstryde wat vir hom en sy Suid-Gauteng hokkiespan voorlĂª.
Riebeeck is ook baie trots op Leruchka de Villiers en Amoné Erasmus wat vanjaar na die tweede ronde van die D2-/ D12-hokkieproewe vir o.18’s deurgedring het.
“Ons is baie trots op ons eie hokkiesterre!” het Elzeri Wright, Riebeeckrand se woordvoerder gesĂª.
Het jy dalk meer inligting rakende diĂ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesÂ
Roodepoort Record
Krugersdorp News
Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!