Local sportSport

Pa en seun kook in karate!

Elke pa het ‘n goeie verhouding met sy seun nodig en vir 'n Westonaria-familie is dit karate.

Elke pa het ‘n goeie verhouding met sy seun nodig en vir Gert de Beer, pa van Liaan, is dit karate.

Albei is studente van die Westonaria Shotokan Karateklub maar vir Gert gaan dit oor meer as net die sport.

Liaan en Gert de Beer, seun en pa wat saam karate beoefen.

Behalwe dat hy graag wil sien hoe sy seun in die sport presteer en vordering toon is ‘n ander rede waarom Gert karate begin het gesondheidsredes. In 2015, het hy skrikmaakgeval gehad toe ‘n gewas in sy liggaam ontdek is – moontlik kanker. Gert het ook diabetes, en beheer sy bloedsuikervlakke effektief deur ‘n gesonde dieët en oefening te handhaaf.

Lees die storie oor ‘n pa en seun se spesiale band in die sport van karate in die Herald se 9 Junie-uitgawe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Related Articles

Back to top button