Vat ses, Eagles Stoeiklub

Eagles-stoeiers wen vroeër ook drie medaljes tydens die Kosie Reitz Ope.

Al ses lede van Eagles Wrestling Stoeiklub in Randgate het die afgelope Saterdag (20 Mei) aan die Skolekampioenskappe by die Danie van Zyl Ontspanningsentrum deelgeneem en medaljes ontvang.

Matteo Krog het goud verwerf in die o.8-afdeling, en Bennie van Tonder Silver in die o.9–afdeling. PJ Fourie het ‘n silwermedalje losgestoei in die o.9-afdeling. Carl Barnard het silwer verower in die 50–54kg-gewigsgroep.

Agter: Gawie Erasmus (afrigter). Middel: Carl Barnard, Aldre Groenewald en Henko Jacobs. Voor: Bennie van Tonder, Matteo Krog en PJ Fourie. Foto: Riaan en Chantelle Groenewald

Henko Jacobs, in die 54-58 kilogram gewigsgroep, het ook Silwer verower. Aldre Groenewald, in die 58–63kg-klas, het met ‘n bronsmedalje weggestap.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at randfonteinherald@caxton.co.za  (please remember to include your contact details in the email) or phone us on 011 693 3671.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites

Roodepoort Record

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

 

Exit mobile version