Riebeeckrand se eersterugbyspan was vir ‘n slag aan die wenkant teen Jannas – ‘n eerste in ses jaar.
Die jaarlikse konfrontasie het verlede Saterdag op Riebeeck se velde plaasgevind en Riebeeck het die tuisvoordeel benut deur vir Jannas 22–15 te klop.
Ander uitslae:
• Jannas 14–0 Riebeeck
• Jannas 12–10 Riebeeck
• Jannas 26–0 Riebeeck
• Jannas-tweedespan 8–28 Riebeeck-tweedespan
• Jannas-eerstespan 15–22 Riebeeck-eerstespan
Lees die volledige berig in die Herald se 26 Mei-uitgawe.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!