School sportSport

Riebeeck-eerstes baas teen Jannas

Riebeeckrand se eersterugbyspan vir 'n slag aan die wenkant teen Jannas – 'n eerste in ses jaar.

Riebeeckrand se eersterugbyspan was vir ‘n slag aan die wenkant teen Jannas – ‘n eerste in ses jaar.

Charl Botes probeer die Jannas-spelers systap. Foto: Roxy de Villiers

Die jaarlikse konfrontasie het verlede Saterdag op Riebeeck se velde plaasgevind en Riebeeck het die tuisvoordeel benut deur vir Jannas 22–15 te klop.

Danie Meyer kry die bal en hardloop doellyn toe. Foto: Roxy de Villiers

Ander uitslae:

• Jannas 14–0 Riebeeck

• Jannas 12–10 Riebeeck

• Jannas 26–0 Riebeeck

• Jannas-tweedespan 8–28 Riebeeck-tweedespan

• Jannas-eerstespan 15–22 Riebeeck-eerstespan

Lees die volledige berig in die Herald se 26 Mei-uitgawe.

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button