School sportSport

Riebeeck skitter in nuwe netbaltoernooi

Hoƫrskool Riebeeckrand se Fast Five-eerstenetbalspan kwalifiseer vir SA-kampioenskappe in Oktober.

Vanjaar is daar vir die eerste keer ā€˜n Fast Five-netbaltoernooi aangebied en HoĆ«rskool Riebeeckrand was een van die deelnemende skole.

Riebeeckrand het drie spanne ingeskryf om aan diƩ toernooi deel te neem en hulle het goed presteer.

Riebeeckrand se Fast Five-eerstenetbalspan het na die Gauteng-kampioenskappe op 10 September deurgedring en daar algeheel derde geƫindig. Hulle kwalifiseer dus om tydens die SA-kampioenskappe op 3 en 4 Oktober by Dr EG Jansen hul staal te wys.

Die uitslae van die Gauteng-kampioenskappe is soos volg:

? Riebeeckrand wen teen Vereeniging Gimnasium 19ā€“16

? Riebeeckrand wen teen Transvalia 20ā€“14

? Riebeeckrand verloor teen Garsfontein 20ā€“21

? Riebeeckrand speel in die finaal teen Monument en wen 14ā€“10

Riebeeckrand is baie trots op diƩ dogters en hul afrigter, Suzanne Tiedt.

Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ Roodepoort Record,Ā Krugersdorp NewsĀ enĀ Get It Joburg WestĀ Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button