School sportSport

Riebeeckranders gaan Mauritius toe vir ringbal

Groot opgewondenheid heers, met twee Riebeeckranders wat tot die Protea-ringbalspan verkies is.

Zani Henery en Charnell Oberholzer, twee Graad 11-leerlinge van HoĆ«rskool Riebeeckrand, het onlangs die geleentheid van ā€˜n leeftyd aangegryp toe albei vir die o.17 SA-ringbalspan tydens die provinsiale toernooi uitgedraf het.

Zani het ook vir die Gauteng Federasie-span gekwalifiseer en is later as ā€˜n Protea-ringsbalspan speler verkies. Die Protea-span gaan einde Augustus Mauritius toer om teen diĆ© land, asook IndiĆ« en NamibiĆ«, te speel.

ā€œRiebeeckrand wens die spelers sterkte toe vir die wedstryde,” het Elzerie Botha, die skool se woordvoerder, gesĆŖ.

Het jy dalk meer inligting rakende diĆ© storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.zaĀ (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistesĀ Roodepoort Record,Ā Krugersdorp NewsĀ enĀ Get It Joburg WestĀ Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button