Riebeeck looi Jannas op hokkieveld

Riebeeck se seuns- en dogterstennisspanne is as ligawenners gekroon.

Dit was ‘n lang dag op die hokkieveld vir Jannas-spanne toe hulle vir Riebeeck op 19 Mei aangevat het.

Die uitslae is as volg:

• Riebeeck o.14A’s 2-0 Jannas

• Riebeeck o.15A’s 0-0 Jannas

• Riebeeck o.16A’s 5-0 Jannas

• Riebeeck-tweedespan 3-1 Jannas

• Riebeeck-eerstespan 7-0 Jannas

In tennis het Riebeeck vir Jannas met 66-16 geklop.

Riebeeck se seuns- en dogterstennisspanne is as ligawenners gekroon.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version