School sportSport

Riebeeck se jukskeispan wen skolekampioenskappe

Die kompetisie was straf, maar dié dogters het met ‘n eerste plek weggestap.

Hoërskool Riebeeckrand se o.19-jukskeidogters het voorverlede Saterdag aan die Top Skole Jukskeikampioenskappe deelgeneem en nie teleurgestel nie.

Daar het die span teen die skole-ligawenners van onder andere Gauteng-Noord, Sentraal-Gauteng en Oos-Gauteng te staan gekom en ‘n eerste plek behaal.

Riebeeck se o.19s gaan Gauteng gedurende die skoolvakansie in Junie tydens die Nasionale Skole Jukskeikampioenskappe in Durban verteenwoordig.

Die skool is baie trots op hul jukskeispelers en die uitstaande prestasie.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button