Twee hokkiedogters van Hoërskool Riebeeckrand is onlangs in ‘n gesamentlike D2- en D12-hokkiespan opgeneem.
Die skool is baie trots op Aobakwe Madonsela (o.14) en Marina Wray (o.18) wat span gehaal het in hul onderskeie ouderdomsdgroepe.
Albei die dogters sal nou op Saterdag, 7 Mei aan die Suid-Gauteng proewe deelneem. Riebeeckrand is baie trots op die hokkiespelers en wens hulle alle sterkte toe.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.
Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!