School sportSport

Twee van Riebeeck in D2/D12-hokkiespan

Albei die dogters sal nou op Saterdag, 7 Mei aan die Suid-Gauteng proewe deelneem.

Twee hokkiedogters van Hoërskool Riebeeckrand is onlangs in ‘n gesamentlike D2- en D12-hokkiespan opgeneem.

Die skool is baie trots op Aobakwe Madonsela (o.14) en Marina Wray (o.18) wat span gehaal het in hul onderskeie ouderdomsdgroepe.

Albei die dogters sal nou op Saterdag, 7 Mei aan die Suid-Gauteng proewe deelneem. Riebeeckrand is baie trots op die hokkiespelers en wens hulle alle sterkte toe.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button