School sportSport

Agt van Riebeeck haal D2-span

Skool hoop nou dat die groep ook die Gauteng-span gaan haal.

Hoërskool Riebeeckrand spog vanjaar met agt dogters in die D2-netbalspan.

Die dogters wat span gehaal het in hul onderskeie ouderdomsgroepe is Mabo Selowa (o.14), Mantiki Makayi (o.15), Keanje van Zyl (o.15), Danielle Malan (o.16), Surika Pretorius (o.16), Twanette Thoms (o.17), Mandy-Joe Visser (o.18) en Monique Crafford (o.18).

Dié groep dogters het ook op Woensdag, 27 April aan Gauteng-proewe deelgeneem met die hoop om die Gauteng-span te haal.

Die uitslae is nog nie aan die Herald bekend nie.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button