School sportSport

Hou Rappies se o.11- en eersterugbyspan dop

Twee rugbyspanne van Rappies toer Klerksdorp toe vir drie kragmetings waar dit goed gegaan het.

Twee Laerskool Rapportryer-rugbyspanne het goed gevaar tydens hul onlangse toer na Klerksdorp.

Volgens die skool het hul o.11- en eersterugbyspan die dorp in die Noord-Wes provinsie besoek, spesifiek Hoërskool Klerksdorp, en het goed gevaar in drie kragmetings. Die spanne het ook ‘n rugbykliniek bygewoon waar elke speler sy vaardighede opgeskerp en nuwe tegnieke geleer het.

Rappies sien baie uit na die komende seisoen en glo dat elke seun tot sy volle potensiaal gaan ontwikkel.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button