Local sportSport

Waterpan Gholfklub hou klubkampioenskappe

Klubkaptein: Almal het dit baie geniet.

Waterpan Gholfklub het onlangs hul jaarlikse klubkampioenskappe gehou.

‘n Volle 64 gholfspelers het glo op die dag in verskillende divisies teen mekaar meegeding.

Die algemene klubkampioen is Pieter Heine. Louise Nortje is die wenner in die vroue afdeling.

Henk Botha, klubkaptein en Deon Nelson, klubvoorsitter sê, “Dit was ‘n uiters suksesvolle kampioenskap en almal het dit baie geniet.”

Waterpan Gholfklub nooi gholfers uit om ‘n rondte gholf by hulle te kom speel.

Vir enige navrae skakel Dirk van der Westhuizen by 072 698 9710.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 413 8726.

Maak seker dat u kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Roodepoort Record, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button