Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
Rappies-welpierugbyspan tot dusver onoorwonne
Laerskool Rapportryer se o8-welpierugbyspan het sover die seisoen elke opponent in die stof laat byt.
-
Rappies-netbalspelers vier suksesvolle toer
Laerskool Rapportryer se netbalseisoen skop af met 'n suksesvolle netbaltoer.
-
Rappies maak skaak ‘n ‘Teiner-sport’
Laerskool Rapportryer se skaakklub is beskikbaar vir die gemeenskap om deel te neem.
-
Drie Rappies haal Jomo inter-distrikproewe
Laerskool Rapportryer is trots op drie o13 netbaldogters wat aan die Johannesburg en Mogale (Jomo) inter-distrik netbalproewe deelgeneem het.
-
Rappies se graadeentjies stel hulself voor
Laerskool Rapportryer verwelkom die opgewonde graad 1-leerders op hul eerste skooldag.
-
KYK: Rappies opgewonde oor nuwe skooljaar
Laerskool Rapportryer se opkomende leiers vertel waarom hulle opgewonde is vir 2024.
-
KYK: Seënwense van Rappies-onderhoof
Chris-Juan Ras, onderhoof van Laerskool Rapportryer, wens die Randfontein-gemeenskap 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar.
-
KYK: Wat Rappies vir Kersfees wil hê …
Laerskool Rapportryer se graad sewes oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
-
Rappies spog met hul musiektalent
Laerskool Rapportryer het ‘n prysuitdeling vir hul musiekskool se leerders aangebied.
-
Hier is hulle, al Rappies se leiers vir 2024
Die lang wag is verby en is Laerskool Rapportryer se leiers vir volgende jaar aangewys.
-
Oud-Rappie ploeg terug
'n Voormalige leerder van Laerskool Rapportryer deel sy belangstelling vir kwantumsensors met Top 20 presteerders.
-
Rappies spog met uitsonderlike kultuur prestasies
Laerskool Rapportryer is as Nasionale Kultuurskool van die Jaar aangewys.











