Search Results for: Hoërskool Riebeeckrand
-
Vier Riebeeckranders haal Provinsiale boogskietspan
Hoërskool Riebeeckrand lewer die afgelope paar jaar topgehalte boogskutters op wat uitstekend in hul kompetisies vaar.
-
Gauteng-kleure in perdry vir Riebeeckrand se Sunica en Unicus
Hoërskool Riebeeckrand wens twee leerders alle voorspoed toe met hul deelname aan die Nasionale Perdrykampioenskappe.
-
Ontmoet Riebeeckrand se bestuurskomitee van 2020
Hoërskool Riebeeckrand spog graag met hul uitvoerende bestuur van 2019/ 20.
-
Riebeeckrand se Haatland en Plek van Genade beïndruk
Twee toneelgroepe van Hoërskool Riebeeckrand het die asems weggeslaan tydens die Kunstefeeste wat by Hoërskool Noordheuwel en Hoërskool Kempton Park…
-
#LeesOmdat: Riebeeckrand vertel van hul leesliefde
KYK: Vyf leerders van Hoërskool Riebeeckrand sê hoekom hulle lees.
-
Riebeeckrand hou hokkiekliniek vir laerskole
Hoërskool Riebeeckrand het laerskole gehelp om basiese vaardighede tydens 'n onlangse hokkiekliniek te bemeester.
-
Riebeeckranders in SA Korfbalspan
Hoërskool Riebeeckrand spog vir die agtste keer met korfbalspelers wat in die Suid-Afrikaanse Korfbalspan opgeneem is.
-
Riebeeckrand se stoeikampioene
Henko Jacobs en Chanelle Groenewald van Hoërskool Riebeeckrand, het onlangs aan die 2019 Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe deelgeneem.
-
Riebeeckrand is ligawenners!
Drie van Hoërskool Riebeeckrand se onoorwonne netbalspanne is as ligawenners aangekondig.
-
Riebeeckrand se twee Goue Leeus
Twee leerders van Hoërskool Riebeeckrand is in die o.18 Goue Leeus Akademie XV-span opgeneem.
-
Puik hokkieseisoen vir Riebeeckrand
Hoërskool Riebeeckrand se A-dogterspanne het almal onder die top drie van dié liga geëindig.
-
Riebeeckrand-netbal is aan die brand
Vanjaar spog Hoërskool Riebeeckrand breëbors met ses spelers in die D2-span en drie spelers in die Gauteng-oefengroep.











