Search Results for: Hoërskool Riebeeckrand
-
Vroeë Kersfees by Riebeeckrand
Daar was 'n samekoms by Hoërskool Riebeeckrand om Kersliedere te sing voor Kersfees en die feesseisoen.
-
Drie Riebeeckrand-leerders se selfdood skok dorp en skool
Skoolhoof van Hoërskool Riebeeckrand reik verklaring uit na drie leerders se selfdood. 'Deeglike voorlopige interne ondersoek toon dat daar tot…
-
Carols by Candlelight by Riebeeckrand
Vanjaar se Carols by Candlelight sal plaasvind op Hoërskool Riebeeckrand se sportveld en ingang is gratis.
-
Riebeeckrand-jukskeispanne hou skool se naam hoog
Hoërskool Riebeeckrand se o.16A- en o.19A-seunsjukskeispanne het onlangs die Wes-Rand skoleliga gewen.
-
Riebeeckrand hou aangrypende kunsuitstalling
Die leerders het die geleentheid gehad om hul pragkunswerke uit te stal sodat ander mense hul harde werk kon sien.
-
Nuwe leiers aan Riebeeckrand se 2023-stuur
Hoërskool Riebeeckrand het onlangs hul nuwe Seniorraad en Dagbestuur bekend gemaak.
-
Riebeeckrand HRD Crew verwerf eerste plek by Roodepoort Dance Festival
Die groep is ook aangewys as die algehele beste dansgroep in die skole-afdeling.
-
Riebeeckranders skitter op die loopplank
Die skoolsaal was op 26 Augustus volgepak met vriende en familie om die deelnemers wat vir die titels meegeding het…
-
Riebeeckrand-leerder is juniorwenner van kykNET-kompetisie
Riebeeckrand-leerder as juniorwenner van kykNET-toneelspelkompetisie aangewys.
-
Riebeeckrand maak rugbygeskiedenis!
Dit is die eerste keer in Hoërskool Riebeeckrand se geskiedenis dat drie spanne deurdring na die Goue Leeus-finaal.
-
Riebeeckrand-voedingskemaleerders met pizza’s bederf
Riebeeckrand se voedingskemaleerders sal een keer 'n maand met of smullekker pizza's of burgers bederf word.
-
Riebeeckrand spog met puik netbalspeler
Lwandle Moreki gaan in Junie aan die proewe deelneem vir 'n plek in die SA-span.











