Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
Rappies bereik nuwe hoogtes in jukskei
Laerskool Rapportryer se o13-jukskeispan het nuwe hoogtes bereik tydens die Noordvaal-toernooi.
-
Robinson and Rappies keep it healthy
Life Robinson Private Hospital partnered with Laerskool Rapportryer Primary School to offer free health screenings.
-
Rappies se jukskeispanne het hul oë op Noordvaalbeker
Laerskool Rapportryer se jukskeispanne behaal groot sukses tydens die liga. Hulle het nou ’n kans om die Noordvaalbeker huis toe…
-
Dis heerlike lente by Rappies
Laerskool Rapportryer het 'n unieke insiatief begin om Lentedag te vier.
-
Rappies se jong entrepreneurs hou fees
Op 23 Augustus het Laerskool Rapportryer 'n spesiale Entrepreneursdag gehou wat deur al die leerders en personeel as 'n groot…
-
Rappies en ses ander meet kragte in mini-hokkie en -krieket
Laerskool Rapportryer het 'n mini-hokkie en mini-krieketdag aangebied met groot sukses – ses ander skole inlsuitend Kennies van Krugersdorp en…
-
‘n Nuwe spieël om selfbeeld te versterk by Rappies
Laerskool Rapportryer se fotodagvieringe en projek se doel om leerders se selfbeeld te versterk.
-
VIDEO: Rappies vier Vrouedag saam met Riana Nel
Laerskool Rapportryer het die inisiatief geneem om Vrouedag saam met bekende sanger Riana en ander vroue te vier.
-
First place for Rappie judoka at SA School Championships
Judo star Ethan Fölscher from Laerskool Rapportryer is climbing the ranks in the sport.
-
Rappies-atlete is landloop-boffins
Laerskool Rapportryer presteer tydens landloopliga.
-
Groot sukses vir Rappies-skaakspelers
Laerskool Rapportryer is in hul nopppies nadat hul die titel as beste skaakskool in die Wes-Rand verower het in Carletonville.
-
Rappies-langasems voor in die landloopkoor
Laerskool Rapportryer se landloopseisoen het afgeskop op 'n suksesvolle noot.











