Search Results for: Laerskool Randfontein
-
Ses skole pak RAM-sportvelde vir Sirkel A-atletiekbyeenkoms
Ses skole in Randfontein se atlete was in die kollig tydens 'n Sirkel A-atletiekbyeenkoms aangebied deur Laerskool Randfontein.
-
RAM-onnies het die G-E-E-S
Laerskool Randfontein se onnies het pret teruggebring en vir 'n dag soos skoolkinders aangetrek om gees te vang.
-
Jong ondersteuner draf saam met Lions uit
Laerskool Randfontein-leerder Sumari Botes is 'n trotse Lions-ondersteuner en om saam met haar span uit te draf op Loftus was…
-
Van groentjies na mededingers vir RAM gr 1’s
Alle oë was op die graadeentjies van Laerskool Randfontein wat onlangs hul alles gegee het op die atletiekveld.
-
RAM graad 1-leerders sielsgelukkig op eerste skooldag
Laerskool Randfontein se gr 1's het hul eerste skooldag op 16 Januarie geniet, blou potlood en al.
-
VIDEO: RAM se Graad sewes opgewonde oor nuwe skooljaar
Laerskool Randfontein se graad sewes vertel waarom hulle opgewonde vir 2024 is.
-
KYK: RAM-onderhoof deel haar seënwense
Laerskool Randfontein se onderhoof deel haar Kersfees en nuwe jaar wense met die dorp.
-
KYK: Wat RAM graad dries vir Kersfees wil hê
Laerskool Randfontein se graad drie leerders oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
-
KYK: RAM-kleuters wil dit vir Kersfees wil hê …
Laerskool Randfontein se kleuters oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
-
Talle RAM-leerders haal SA-proewe in jukskei
Laerskool Randfontein se jukseispan spog met talle uitblinkers wat binnekort aan die SA-proewe gaan deelneem.
-
Eerste sewestoernooi ooit deur RAM aangebied
Laerskool Randfontein, Westgold en Dr Havinga van Roodepoort het onlangs koppe gestamp tydens RAM se eerste sewes rugby toernooi ooit.
-
RAM se 2024 leiers aangekondig
Laerskool Randfontein maak hul leiers en hoofleiers bekend vir 2024.











