Search Results for: Hoërskool Riebeeckrand
-
VIDEO: ’n Lewe na matriek (Riebeeckrand)
Hoërskool Riebeeckrand se matrieks van 2020 is reg om die grootmenswêreld te betree.
-
VIDEO: Riebeeckrand-matrieks opgewonde oor nuwe skooljaar
Die Herald het by Hoërskool Riebeeckrand gaan kuier om uit te vind waarna vanjaar se matrieks uitsien.
-
Riebeeckrand hou akademiese prysuitdeling
Hoërskool Riebeeckrand het 'n akademiese prysuitdeling gehou vir hulle matrikulante.
-
Nuwe kapteine van die Riebeeckrand-skip
Hoërskool Riebeeckrand het onlangs hulle seniorraad van 2021 tydens 'n spoggerige inhuldigingseremonie aangekondig.
-
Riebeeckrand-projek vul honger magies
Hoërskool Riebeeckrand help waar hulle kan deur twee etes 'n dag te verskaf.
-
Riebeeckrand se D2-atlete maak skool trots
Chiane Visagie en FG Mulder van Hoërskool Riebeeckrand presteer tydens Gauteng-atletiekkampioenskappe.
-
Riebeeckrand-hoof vier haar 60e
'Dankie Riebeeckrand, my dag was 10/10' — Hoërskool Riebeeckrand-hoof.
-
Riebeeckrand beloon sy top akademiese leerders
Hoërskool Riebeeckrand beloon leerders wat in 2019 puik gevaar het op akademiese gebied.
-
Goud en silwer vir Riebeeckrand by Top 15
Hoërskool Riebeeckrand het vanjaar twee medaljes tydens die Top 15-atletiekbyeenkoms verower.
-
Meer as 10 laerskoolhoofleiers nou trotse Riebeeckranders
Hoërskool Riebeeckrand het onlangs 13 leerders verwelkom wat óf hoof- óf onderhoofleiers by hul onderskeie laerskole was.
-
Riebeeckrand verwelkom groentjies met Simba-tema
Hoërskool Riebeeckrand se Graad 8-groentjiekonsert op Woensdag, 29 Januarie was asemrowend met al die kleurvolle kostuums en oulike karakters.
-
Riebeeckrand spog met 10 jukskei-leerders by SA’s
Tien leerders van Hoërskool Riebeeckrand het hul skool en dorp se naam hoog gehou toe hulle in Desember aan die…











