Search Results for: Randfontein Rugbyklub
-
Kry nou jou goedkoper rugbykaartjies
Die Randfontein Rugbyklub bied oudergewoonte weer vankjaar vir die gemeenskap goedkoper rugbykaartjies aan.
-
Geniet die Curriebeker in styl
Rugbyliefhebbers kan nou daarna uitsien om die Curriebeker teen bekostigbare pryse te geniet, danksy Randfontein Rugbyklub.
-
Dianty se stryd teen leukemie kry ondersteuning van Teine en inwoners
Randfontein Rugbyklub, saam met meer as 200 gemeenskapslede, het bygedra tot die ondersteuning van Dianty da Silva en haar gesin…
-
Vyf uit vyf! Teine wys Wits wie’s baas op die rugbyveld
Randfontein Rugbyklub is trots op al vyf hul spanne wat triomfeer het teen Wits in ’n kragtige ligavertoning.
-
Vyf nuwe spelers sluit aan by die Teine-familie
Randfontein Rugbyklub se jongste aanwinste praat oor hul opgewondenheid vir die nuwe seisoen.
-
Pirates Groot Uitdaagreeks: Pukke bring Teine terug aarde toe
Randfontein Rugbyklub se eerste span het hul eerste loesing in vanjaar se Castle Lager Pirates Groot Uitdaagreeks beleef ná ’n…
-
Ontmoet-‘n-Teine-Boytjie: Franco Tiedt
Randfontein Rugbyklub se skrumskakel stel homself aan die gemeenskap voor in die Ontmoet-'n-Teine-Boytjie-reeks.
-
Ontmoet-‘n-Teine-Boytjie: Hardus van Aswegen
Randfontein Rugbyklub se vaskopstut stel homself aan die gemeenskap voor in die Ontmoet-'n-Teine-Boytjie-reeks.
-
Ontmoet-‘n-Teine-Boytjie: Louis Smit
Randfontein Rugbyklub se regtervleuel stel homself aan die gemeenskap voor in die Ontmoet-'n-Teine-Boytjie-reeks.
-
Teine loop hom vas teen Pretoria Grizzlies
Randfontein Rugbyklub se eerstes en o21's moes die knie buig teen die Grizzlies van Pretoria.
-
Ontmoet-‘n-Teine-Boytjie: Barend Beyleveld
Randfontein Rugbyklub se onderkaptein en agsteman van die eerste span stel homself aan die gemeenskap voor in die Ontmoet-'n-Teine-Boytjie-reeks.
-
Ontmoet-‘n-Teine-Boytjie: Janco Tiedt
Randfontein Rugbyklub se heelagter stel homself aan die gemeenskap in die Ontmoet-'n-Teine-Boytjie-reeks voor.











