Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
KYK: Wat Rappies graad 1’s vir Kersfees wil hê
Laerskool Rapportryer se graad een-leerders van 2025 oor wat hul graag vir Kersfees wil hê.
-
Rappies-groentetuin volstoom aan die gang
Laerskool Rapportryer se nuwe groentetuin maak voorsiening vir die opvoeding van leerders asook 'n beplande voedingskema.
-
Rappies vier ‘n vroeë Kersfees
Laerskool Rapportryer het gesorg dat hul swaeltjies (oftewel leerders) die kans kry om 'n vroeë en geseënde Kersfees te geniet.
-
Rappies dra blou vir diabetes
Laerskool Rapportryer het onlangs blou gedra om slagoffers van diabetes by te staan.
-
Ontmoet Rappies se nuwe departementshoof
Laerskool Rapportryer se nuwe departementshoof stel homself aan die gemeenskap voor.
-
Rappies se nuwe fotografieklub skep geleenthede
Laerskool Rapportryer laat leerders toe om die wêreld deur 'n ander lens te sien.
-
Rappies kondig hul dapper leiers vir 2025 aan
Laerskool Rapportryer se nuwe leiers is gereed om hul leierskapreis aan te pak.
-
Juf Lettie groet Rappies na 24 jaar
Onderwyser by Laerskool Rapportryer groet na 24 jaar se diens by die skool en 42 jaar in onderwys.
-
‘n Rappies toer vir die boeke
Laerskool Rapportryer se onlangse toer na die Kaap het die skoolgemeenskap se opwinding opreg aangekweek.
-
Rappies kry hul eie Willie Wikkelwurms
Lede van die VLU Ridderspore-tak het hul bekende wikkelwurms by Laerskool Rapportryer uitgedeel.
-
Rappies-atlete reeds slaggereed vir 2025
Laerskool Rapportryer het 'n vriendskaplike byeenkoms aangebied ter voorbereiding vir die 2025-atletiekseisoen.
-
Rappies-jukskei beleef groot sukses in Pretoria
Laerskool Rapportryer se jukskeispanne het groot aanslag gemaak by die onlangse Gauteng Ope-toernooi.











