Search Results for: Laerskool Randfontein
-
RAM atlete wys wat in hul steek op atletiekveld
Laerskool Randfontein se huissport lewer gees en nuwe rekords op.
-
RAM se pom-pom groepe blink by verskeie kampioenskappe
Tydens die D2-kampioenskappe en RACA Eisteddfod behaal Laerskool Randfontein se pom-pom groepe indrukwekkende resultate.
-
RAM se Daisies slaan ‘n ses in krieket
Die meisieskrieketspan van Laerskool Randfontein vat die krieketwêreld by die horings.
-
RAM se graad 1-leerders leer van diere
Laerskool Randfontein ontvang 'n besoek van 'n veearts om hulle te leer oor die versorging van diere.
-
RAM-leerder spog met Wes-Distrik klere vir Judo
Rossouw Fourie, 'n leerder by Laerskool Randfontein, bereik nuwe hoogtes in Judo.
-
RAM se pom-poms sweef van sukses
Dit is nie moeilik om te glo hoekom RAM Extreme (Laerskool Randfontein se pom-pom-groep) die afgelope vier jaar provinsiale en…
-
RAM bederf mammas vir Moedersdag
Laerskool Randfontein het hul ma's se harte bly gemaak vir Moedersdag.
-
RAM slaan perfekte hou op hul gholfdag
Laerskool Randfontein het onlangs hul jaarlikse gholfdag in Krugersdorp gehou.
-
Ontmoet RAM se nuwe onderhoof
Self 'n oud-Rammie sien Magda Graaff uit na die toekoms as onderhoof van Laerskool Randfontein.
-
Graad 4’s oor lees: Hoekom is lees belangrik?
Laerskool Randfontein se graad vier-leerders oor hul liefde vir lees.
-
Besigheid los hul merk
EGL Signs het onlangs nuwe borde ontwerp, gedruk en geborg vir Laerskool Randfontein.
-
Willie Wikkel Wurm kuier by RAM
Die Vrouelandbou-unie se Ridderspore-tak het koppe bymekaar gesit om wurms vir Laerskool Randfontein leerders te hekel.











