Search Results for: Randfontein Rugbyklub

  • Sakeman, Teine-direkteur sterf weens Covid-19

    Randfontein Rugbyklub se hartroerende boodskap aan oorlede Frans Vorster, Randfontein Rugbyklub se Direkteur, en 'n sakeman.

  • Rugby is Theo se passie

    Ontmoet vir Theo Calitz wat al vir die afgelope 16 jaar vir Randfontein Rugbyklub uitdraf.

  • Oefening by die Teine skop af

    Nadat hul rugbyvelde vir byna 'n jaar verlate was, is die Randfontein Rugbyklub-spelers weer reg om hul tokse aan te…

  • #Teineboys se eerste ontbyt sedert inperking

    Die Randfontein Rugbyklub het hul eerste #Teineboys-ontbyt sedert die inperking aangebied.

  • Die Teine-trui is sy trots

    Rudi Marx speel al vir die afgelope 12 jaar vir die Randfontein Rugbyklub se eerstespan.

  • Teine-uitreikingsprojek kry media-aandag

    'Daar was kinders betrokke en dit het ons harte geraak' – ondervoorsitter van Randfontein Rugbyklub.

  • Teine vereer hul spelers by prysuitdeling

    Die Randfontein Rugbyklub het by hul jaarlikse prysuitdeling erkenning gegee aan hul spelers wat die beste presteer het.

  • Benut die voorseisoen by Teine

    Spelers is uitgenooi om deel te wees van Randfontein Rugbyklub se voorseisoen wat op 19 November afgeskop het en tot…

  • Teine weer Poorte se baas

    Al vyf spanne van Randfontein Rugbyklub was aan die wenkant teen hul aartsvyand Poorte in die eerste ligawedstryde van die…

  • Teine wys spiere in Emmarentia

    Vier uit vyf vir Randfontein Rugbyklub teen Johannesburg Polisie.

  • Teine se groot vyf

    Vyf rugbyspelers van Randfontein Rugbyklub haal Goue Leeus Amateur-oefengroep.

  • Teine gereed vir Pirates Rugbyliga

    Na 'n goeie opwarming tydens die Assupol Rugbyreeks, is die manne van Randfontein Rugbyklub gereed om hul merk op die…

Back to top button