Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
Rappies onderwyser wen gesogte toekenning
Laerskool Rapportryer het hul gelukwense gedeel nadat Errard Ernsting vir uitsonderlike onderrig beloon is.
-
Rappie-leerders dra die onnie-broek
Juffrouoorbelle en meneerskoene: Laerskool Rapportryer-leerders het Meneer- en Juffroudag met groot kreatiwiteit gevier om fondse vir jeugweek in te samel.
-
Rappies redenaars neem die verhoog oor
Interne redenaarskompetisie berei Laerskool Rapportryer se kreatiewe leerders voor vir ATKV.
-
Funky Kousedag: Wanneer kreatiwiteit en styl hande vat
Leerders by Laerskool Rapportryer het onlangs net vir die pret met hul kleurvolle en ongewone sokkies uitgeblink.
-
Rappies laat die tekkies brand vir Valentynsdag
Die liefde was volop by Laerskool Rapportryer vir Valentynsdag.
-
Rappies-kleuters hou atletiekdag
Laerskool Rapportryer se jaarlikse kleuteratletiekdag was 'n sukses.
-
Rappies skaak voort
Laerskool Rapportryer was die gasheer tydens die mededingende Wes-Randse ope skaaktoernooi.
-
Rappies smul aan warmsjokolade
Laerskool Rapportryer het onlangs Nasionale Warmsjokolade Dag gevier met groot opgewondenheid.
-
Rappies-leiers vier met vlamme en braaivleis
Laerskool Rapportryer se leiers het hul merk gelos met 'n prettige leierbraai.
-
Tweelinge en trots vir nuwe Rappie gr 1’s
Laerskool Rapportryer se nuwe graadeens het die bul op hul eerste skooldag by die horings gepak.
-
KYK: Rappies se graad 7’s oor hoërskool in 2025
Laerskool Rapportryer se graad 7’s is opgewonde om in 2025 hul hoërskool-loopbaan te begin.
-
KYK: Seënwense van Rappies-adjunkhoof
Chris-Juan Ras, adjunkhoof van Laerskool Rapportryer se seën vir Randfontein op kamera vasgevang.











