Search Results for: Hoërskool Riebeeckrand
-
Riebeeckrand vier Lentedag saam met bejaardes
Die inwoners van 'n ouetehuis is onlangs deur leerders van Hoërskool Riebeeckrand bederf om die lente seisoen te vier.
-
Riebeeckrand spog met twee Noordvaalse rugbykampioene
Twee spanne van Hoërskool Riebeeckrand spog met die Noordvaal-titel ná puik oorwinnings in die eindstryd.
-
Riebeeckrand-rugby maak Randfontein trots met drie ligawenners
Hoërskool Riebeeckrand se o14-, o16- en eerste span is as ligawenners aangewys.
-
Riebeeckrand-leerders bo tydens SA Armdruk Kampioenskappe
Armdruk-boffins van Hoërskool Riebeeckrand op pad na Moldova vir die Wêreldkampioenskappe.
-
Talle Riebeeckrand-atlete haal D2-span
Hoërskool Riebeeckrand stel hul agt atlete, gekies vir D2-atletiekspan wat in aksie sal wees by Gauteng Kampioenskappe, aan die gemeenskap…
-
Poortloopseremonie vir Riebeeckrand se nuwe gr 8’s
Die Poortloop-tradisie is amptelik voortgesit by Hoërskool Riebeeckrand.
-
Ontmoet Riebeeckrand se top 15 atlete
Hoërskool Riebeeckrand se top 15 atlete is gereed vir die atletiekseisoen.
-
Welkom aanboord die Riebeeckrand-skip
Hoërskool Riebeeckrand verwelkom sewe nuwe personeellede vir 2024.
-
Riebeeckrand-borg sorg dat Rugbyspeler van die Jaar wiele kry
Hoërskool Riebeeckrand vier hul rugbyseuns se prestasies en is 'n graad 11-leerder as uitblinker aangekondig.
-
Die Noordvaal-beker is Riebeeckrand s’n!
Hoërskool Riebeeckrand se o16-rugbyspan kan breëbors loop nadat hulle die SDC Noordvaal-trofee ingepalm het.
-
Riebeeckrand-leerder een van die beste skuts in die wêreld
Hoërskool Riebeeckrand se Rikus Thiart is een van die top 10 skutte in die wêreld.
-
Riebeeckrand se o14- en o16-rugbyspan is liga-kampioene!
Hoërskool Riebeeckrand is in hul noppies nadat beide hul o14- en o16-rugbyspan deurgedring het na die uitspeelrondte van die Noordvaal-kompetisie…











