Search Results for: Randfontein Rugbyklub
-
Teine se Arende skop 2026-seisoen af in styl
Randfontein Rugbyklub se Arende begin die 2026-seisoen belowend met oorwinnings van 61–7 en 52–7 teen Impala.
-
Teine-spelers en afrigters vereer na suksesvolle jaar
Na ’n jaar van harde werk en toewyding gee Randfontein Rugbyklub eer aan hul lede.
-
Dianty se stryd teen leukemie kry ondersteuning van Teine en inwoners
Randfontein Rugbyklub, saam met meer as 200 gemeenskapslede, het bygedra tot die ondersteuning van Dianty da Silva en haar gesin…
-
Vyf uit vyf! Teine wys Wits wie’s baas op die rugbyveld
Randfontein Rugbyklub is trots op al vyf hul spanne wat triomfeer het teen Wits in ’n kragtige ligavertoning.
-
Teine se Arende klop Alberton se Elande
Randfontein Rugbyklub se seniorspanne het gewys wat in hul steek en was almal aan die wenkant teen Alberton Rugbyklub. Die…
-
Lang dag op kantoor vir Teine teen Pukke
Pukke laat Randfontein Rugbyklub se spanne swaar trek in Groot Uitdaagreeks.
-
Raiders sorg vir Teine se eerste liga-loesing
Randfontein Rugbyklub moes tevrede wees met slegs een oorwinning uit die vyf ligawedstryde teen Raiders in Johannesburg.
-
Drie uit drie vir Teine in Centurion, nou wag die liga
Randfontein Rugbyklub het hul laaste vriendskaplike wedstryd op 'n wennoot afgesluit en sal met groot selfvertroue die liga op 29…
-
Vyf nuwe spelers sluit aan by die Teine-familie
Randfontein Rugbyklub se jongste aanwinste praat oor hul opgewondenheid vir die nuwe seisoen.
-
Teine-spelers begin met voorseisoen voorbereidings
Die nuwe jaar het skaars begin maar Randfontein Rugbyklub oefen reeds hard met voorseisoen voorbereiding. Bepalings tot en met Maart…
-
Teine beloon rugbysterre
Randfontein Rugbyklub se jaareindfunksie het gesorg dat talle spelers se prestasies gedurende vanjaar se seisoen erken word.
-
Teine beplan vir groot sukses in 2025 na algemene vergadering
Randfontein Rugbyklub se algemene jaarvergadering het goed geëindig met nuwe aanstellings om die 2025-seisoen 'n sukses te maak.











