Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
Klein entrepreneurs, groot drome by Rappies
Laerskool Rapportryer se graad 7-leerders het hul entrepreneursvernuf gewys tydens die jaarlikse markdag waar verskeie stalletjies groot opgewondenheid gewek het.
-
Top young athletes excel in Rand West City cross country
Primary schools from across Rand West City showcased their top athletes at League 3 of the cross country competition hosted…
-
Sewe Rappies haal Gauteng-Wes krieketspan
Laerskool Rapportryer se o.9- en o.10-krieketspanne vier hul prestasies nadat sewe spelers in die Gauteng-Wes Krieketspan opgeneem is.
-
Klein oumas en oupas steel die kollig by Rappies
Laerskool Rapportryer se leerders het met kieries, snorre en bollas gespog terwyl hulle stories oor hul oumas en oupas gedeel…
-
Trots loop hoog vir Rappies se rugbysterre
Laerskool Rapportryer het onlangs die Goue Leeus-finaal vir o.10-spanne gewen – ’n glorieryke terugkeer na die wennerspodium na byna drie…
-
Suksesvolle fondsinsameling eindig met verrassing vir Rappies
'n Prettige uitstappie vir Laerskool Rapportryer het gesorg vir ordentlike bederf na die sukses van 'n noodsaaklike fondsinsamelingsprojek.
-
Eloff vermaak Rappie-leerders
Bekende Afrikaanse sanger Eloff het onlangs Laerskool Rapportryer se leerders bederf met 'n onvergeetlike optrede.
-
Jong stemme deel wat Jeugdag vir hulle beteken
Laerskool Rapportryer se leerders verduidelik wat Jeugdag vir hulle beteken en hoe hulle die dag gedenk.
-
Rappie-jeug praat oor die belangrikheid van Jeugdag
'n Paar leerders van Laerskool Rapportryer praat oor die jeug van 1976 en hul stryd tydens die Soweto-optog.
-
Seerowers, skatte en kosbare herinneringe by Rappies
Tydens 'n talentvolle opeaand het Laerskool Rapportryer hul skatte met die gemeenskap gedeel.
-
Zoem, Zoem! Rappies vier Byedag
Byedag word prettig by Laerskool Rapportryer gevier waar leerders die belangrike rol van bye in die ekosisteem uit te druk.
-
Rappies verwelkom Christelike jeuggroep
Laerskool Rapportryer het onlangs die X3DE-span verwelkom om hul leerders 'n spesiale, Christelike geleentheid aan te bied.











