Search Results for: Laerskool Randfontein
-
RAM-skuts tref teiken
Met twee skuts in die Interprovinsiale span en die RAMkat-span op pad na die Nasionale Interskole Kampioenskappe, het Laerskool Randfontein…
-
Verskeie disse en vermaak by Wildsfees
Die Wildsfees by Laerskool Randfontein het die gemeenskappe van Randfontein en Krugersdorp bymekaargebring vir braai en genot.
-
RAM o.11-krieketspan blink uit in Superreeks-triomf
Laerskool Randfontein se krieket- en hokkiespelers het gedurende die skoolvakansie gewys waarvan hulle gemaak is. Die o.11-krieketspan het veral uitgeblink…
-
Checkmate! Tshireletso from RAM wins U14 SA Open chess title
Laerskool Randfontein's Tshireletso Kalimashe checkmates his way to the U14 title at the SA Open Chess Tournament.
-
RAM laat nie toe dat die koue hul kaskarpret bederf
Laerskool Randfontein se leerders, ouers en onderwysers het almal tonne pret gehad tydens hul Kaskardag, met die doel om fondse…
-
Trots en sweet by Ram se massa-landloopbyeenkoms
Laerskool Randfontein se landloopseisoen is in volle swang en die eerste massa-wedloop is agter die rug.
-
Hoe vier RAM-leerders Jeugdag? So …
Die Leerders van Laerskool Randfontein deel hoe hulle 16 Junie gaan vier.
-
‘Almal is wenners’ by RAM Goudfees
Elke netbal- en rugbyspeler is 'n wenner by Laerskool Randfontein se onlangse Goudfees.
-
‘n Trekkerrit en plaasdiere vir RAM-leerders
Laerskool Randfontein leer van die plaas tydens hul besoek aan Hoërskool Bekker.
-
Slim skuiwe bring groot prestasies vir RAM
Laerskool Randfontein se skaakspelers het behoorlik beïndruk tydens die onlangse D2 skaakproewe in Krugersdorp.
-
Hoe vier RAM-leerders Paasfees?
Laerskool Randfontein se leerders deel hul familietradisies tydens Paasfees.
-
RAM se rugbytoer een vir die boeke
Laerskool Randfontein se eerste rugbyspan het hul laaste rugbytoer ten volle geniet.











