Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
Groot derby, groot trots
Die Randfontein-gemeenskap het in groot getalle opgedaag vir ’n opwindende derby tussen Laerskool Randfontein en Laerskool Rapportryer.
-
Valentynssokkie maak hartjies warm by Rappies
Leerders het saam ’n onvergeetlike Valentynsviering by Laerskool Rapportryer beleef.
-
Rappies-atlete dra hul skool se naam met trots
Laerskool Rapportryer se atlete beïndruk met uitstekende prestasies, sportmangees en trots tydens onlangse byeenkomste.
-
Dieretuinbesoek sorg vir groot glimlagte by Rappies se LSEN-leerders
LSEN-leerders van Laerskool Rapportryer het onlangs die Pretoria-dieretuin besoek vir ’n waardevolle praktiese leerervaring.
-
Rappie-leerders leer die waarde van veiligheid
Solidariteit Helpende Hand wys vir Laerskool Rapportryer se leerders hoe belangrik algemene veiligheid is.
-
Rappies-krieketdogters berei voor om Gauteng-Wes te verteenwoordig
Afrigter Marsha Coetzer sien ’n blink toekoms vir die Laerskool Rapportryer-dogters wat gekies is om Gauteng-Wes te verteenwoordig.
-
Rappies kweek liefdadigheid uit die grond uit
Laerskool Rapportryer se liefdadigheids-tuin help om leerders vir sukses te kweek.
-
Rappies beleef avontuur, spanwerk en geloof in Hazyview
Van krokodille sien tot om die kampvuur sit en stokbrood maak, Laerskool Rapportryer se graad 6-leerders het onlangs ’n onvergeetlike…
-
ATKV Comenzo-tak eer Rappies vir inspirerende revue
Laerskool Rapportryer se geloofsgevulde revue, ‘Lig’, het só beïndruk dat dit hulle ’n gesogte ATKV Comenzo-tak toekenning besorg het.
-
Wes-Rand jukskei gooi vir goud
Die Noordvaal-toernooi het verskeie uitblinkende jukskei-spanne van die Wes-Rand gesien, met skole soos Laerskool Rapportryer en Hoërskool Bastion wat puik…
-
Rappies se meisieskrieketspan maak geskiedenis
Nadat Laerskool Rapportryer geskiedenis gemaak het deur ’n meisieskrieketspan te stig, het hierdie meisies bewys hoekom hulle ’n plek op…
-
Musieksterre van Rappies straal
Pragtige liedere en optredes het gesorg dat Laerskool Rapportryer se musiekskoolleerders die vrugte afwerp by die Allegretto Eisteddfod.











