Search Results for: Laerskool Rapportryer

  • Rappies lewer Goue Leeus speler op

    Laerskool Rapportryer spog met een van hul top rugbyspelers wat in die o.13 Goue Leeus Rugbyspan opgeneem is.

  • Sandra verower brons by SA Atletiek

    Sandra Wijtenburg, 'n leerling van Laerskool Rapportryer spog met 'n welverdiende brons medalje tydens die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe.

  • Rappies judo leerlinge neem deel in Botswana

    Twee van Laerskool Rapportryer se leerlinge is genooi om die Gauteng Judo Federasie tydens hul besoek aan Botswana te verteenwoordig.

  • Rappies kies hul skaakspanne

    Laerskool Rapportryer se skaakspelers oefen al sedert Februarie en sien uit na die komende liga.

  • Rappies kies hul skaakspanne

    Laerskool Rapportryer se skaakspelers oefen al sedert Februarie en sien uit na die komende liga.

  • Raakvatters doen spanbou

    Laerskool Rapportryer se Raakvatters geniet hul gate uit tydens hul spanboukamp.

  • Rappies-leerlinge raak kreatief

    Laerskool Rapportryer se Graad 4-leerlinge maak besonderse diereskuilings.

  • Rappies lewer Rand-Wes netbalspelers op

    Laerskool Rapportryer is trots op hul netbaldogters wat in die Rand-Wes netbalspan opgeneem is.

  • Rappies lewer SA atleet op

    Laerskool Rapportryer spog met een van hul leerlinge, Sandra Wijtenburg, wat aan die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe geelgeneem het.

  • Rappies pom-poms maak naam

    Laerskool Rapportryer se pom-poms spog al reeds vroeg vanjaar met 'n puik toekenning.

  • Rappies leiers geniet hul ontwikkelingskamp

    Laerskool Rapportryer se nuutgekose leiers geniet hulself gate uit tydens hul leiersontwikkelingkamp.

  • Rappies lewer SA Jukskeispelers op

    Laerskool Rapportryer spog met hul jukskeispelers se puik prestasies tydens die Suid-Afrikaanse Jukskei Kampioenskappe.

Back to top button