Search Results for: Hoërskool Riebeeckrand
-
Randfonteiners skiet vir streekskleure
Meer as 200 skutters het die afgelope naweek aan die NASP-SA se boogskietkampioenskappe by Hoërskool Riebeeckrand deelgeneem.
-
Honderde komberse vir behoeftiges
Hoërskool Riebeeckrand het gesorg dat 547 mense en diere in die gemeenskap 'n warm kombers vir die winter het.
-
Werner deur na ATKV-finaal
Werner Gabriël van Hoërskool Riebeeckrand het ‘n eerste plek by die ATKV-redenaarskompetisie se semifinale behaal.
-
School’s rugby derby draws many supporters
Randfonteiners filled Hoërskool Riebeeckrand's rugby fields when they came out in numbers to support the derby between Hoërskool Riebeeckrand and…
-
Graad-11 leerder het groot stoeiplanne
Henko Jacobs, 'n stoeier van Hoërskool Riebeeckrand het onlangs oudergewoonte stof in sy opponente se oë geskop.
-
Besighede bankvas agter Riebeeck-rugby
Hoërskool Riebeeckrand se eersterugbyspan het reeds twee uit hul eerste drie wedstryde in die NWU 16-sportreeks gewen.
-
Skoonlief en die Ondier gaan matriekafskeid toe
Hoërskool Riebeeckrand se skoolhoof en die adjunkhoofde het soos die karakters in die bekende Beauty and the Beast-fliek aangetrek en…
-
Graad 8’s sit Riebeeck se Poortloop-tradisie voort
Elke Graad 8-leerder, asook nuwe leerders en nuwe personeel van Hoërskool Riebeeckrand het op 25 Januarie die Poortloop gedoen.
-
#WysheidWoensdag: Jou opsies as jy ‘n matriekvak druip
KYK: 'n Adjunkhoof van Hoërskool Riebeeckrand gee raad aan R'fonteiners wat 'n matriekvak moet herskryf of laat hermerk.
-
Riebeeck se Protea-boogskutters
Drie leerders van Hoërskool Riebeeckrand is in die o.21 Junior Protea-boogskietspan opgeneem.
-
Twee van Riebeeck in ATKV-semifinale
Twee leerders van Hoërskool Riebeeckrand het deurgedring na die halfeindrondte van die ATKV-redenaarskompetisie.
-
KYK: Riebeeck-video slaan asems weg!
MOET SIEN: Hoërskool Riebeeckrand is wenners van die Tennis Tune-kompetisie.











