Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
Onderwysers: Leer, dissiplineer, luister en troos
#Wêreldonderwysersdag: Die Herald het met Yulanda Olivier, 55, 'n onderwyser van Laerskool Rapportryer gesels oor onderwys en alles wat daarmee…
-
Trotse Rappies in onderskeie Gauteng-Wes krieketspanne opgeneem
Vier krieketspelers van Laerskool Rapportryer is onlangs in Gauteng-Wes krieketspanne volgens hul ouderdomsgroepe opgeneem.
-
‘Covid het ons geliefde juffrou van ons weggevat’
Annelie Hefer, 'n onderwyser van Laerskool Rapportryer is op Saterdag, 26 Junie oorlede weens Covid-19.
-
Rappies-onnies staan tou om teen Covid-19 ingeënt te word
Personeel van Laerskool Rapportryer en Rappies Pre-primêr het op Woensdag, 23 Junie hul entstof by die Greenhills Sportstadion ontvang.
-
Boelies nie welkom by Rappies nie!
Laerskool Rapportryer het onlangs hulle Antiboelie Week gehad en besoek ontvang van Bikers Against Bullies tydens hulle Kankerbewusmakingsdag.
-
Rappies se nuwe hoof is slaggereed
Laerskool Rapportryer se nuwe hoof, André Kruger deel graag sy visie met die Randfontein-gemeenskap.
-
KYK: Rappies se Graad 7’s oor hoërskool
Laerskool Rapportryer se Gaad 7’s is opgewonde om in 2021 hul hoërskool-loopbaan te begin.
-
Rappies se nuwe hoofleiers is …
Laerskool Rapportryer spog met nuwe hoofleiers.
-
Rappies hou Omgeeweek
Laerskool Rapportryer se omgeeweek 'n groot sukses.
-
Rappies sê dankie
Child & Family Welfare het Laerskool Rapportryer se nood raakgesien om behoeftige gesinne te help.
-
Vyf Rappies opgeneem in D2-atletiekspan
Laerskool Rapportryer-atlete op pad na Gauteng-kampioenskappe.
-
Rappies groet sy hoof, Meneer Carel Stoop, na 23 jaar
Meneer Carel Stoop roep Laerskool Rapportryer na 23 jaar van toegewyde diens vaarwel toe.











