Search Results for: Laerskool Randfontein
-
Bejaardes brei vir Ram se minderbevoorregtes
Oumas van Vriendskaptuiste het vir die minderbevoorregte leerders van Laerskool Randfontein skooltruie gebrei vir die winter wat kom.
-
Slaggate by Ram iets van die verlede
Laerskool Randfontein het sake in hul eie hande geneem toe hulle werkers die slaggate rondom hul skool onlangs gevul het.
-
Kyk ma, ek’s in die grootskool!
Talle Graad 1's het onlangs hulle grootskoolloopbaan by Laerskool Randfontein begin.
-
KYK: Ram se Graad 7’s oor hoërskool toe gaan
Laerskool Randfontein se Graad 7’s is opgewonde om in 2021 hul hoërskool-loopbaan te begin.
-
Ram verwelkom reeds nuwe groep Graad 1’s
Laerskool Randfontein het reeds vroeg in Desember hul nuwe groep Graad 1's vir 2021 verwelkom.
-
Graad 7’s van Ram hou afskeid in die buitelug
Laerskool Randfontein se Graad 7-leerders het hulle afskeid op Vrydag, 13 November met 'n fliekaand op die sportveld geniet.
-
KYK: RAM se dansgroepe doen die Jerusalema-uitdaging
Laerskool Randfontein se RAM extreme en RAM Pom Poms dansgroepe doen die Jerusalema-uitdaging
-
Ram verwelkom hul leerders
Na byna vyf maande is Laerskool Randfontein opgewonde om na hul 'nuwe normaal' te begin terugkeer.
-
Warm harte verdryf die koue
Vier Graad 7-leerders van Laerskool Randfontein het warm sjokolade verkoop om maskers vir minderbevoorregte leerders te koop.
-
Ram-leerders aanvaar die Spekboom-uitdaging
Laerskool Randfontein se Graad 4-leerders het almal spekboomplantjies gekweek sodat die omgewing daarby kon baat.
-
Rammies haal Gauteng KampioenskappeOFRam gee alles by Gauteng Kampioenskappe
Laerskool Randfontein spog met 11 atlete wat aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.
-
Ram hosts a big Circle A athletics meeting
Athletes from a number of schools came together at Laerskool Randfontein last week for the Randfontein Circle A Athletics meeting.











