Search Results for: Laerskool Rapportryer
-
Jannas presteer puik tydens jukskeiseisoen
Die Wes-Rand (Hoërskool Jan Viljoen, Hoërskool Riebeeckrand en Laerskool Rapportryer) het as algehele wenners geëindig en die Noordvaal-trofee gewen.
-
MISSING Boy (13): Where’s my son?
Laerskool Rapportryer learner Oratile Kgaswane was last seen on April 27.
-
Rappies-leiers gee vir dié wat nie het nie
Sakke met skryfbehoeftes is onlangs deur Laerskool Rapportryer aan minderbevoorregtes geskenk.
-
‘n Nuwe, jong adjunkhoof sluit aan by Rappies
Chris-Juan sien baie uit na sy nuwe avontuur by Laerskool Rapportryer.
-
Rappies se hoop vir die toekoms ingehuldig
Laerskool Rapportryer het onlangs hul inhuldigingseremonie vir hul Graad 1-leerders gehou.
-
Rappies hou hul jaarlikse huissport
Laerskool Rapportryer se atlete was gretig om hul talente te wys tydens die skool se jaarlikse huissportbyeenkoms op 19 Januarie.
-
Rappies se nuwe groep Graad 1’s is hier!
Laerskool Rapportryer se Graad 1's is gereed vir die nuwe jaar wat voorlê.
-
Rappies neem afskeid van gesoute onnie by jaareindfunksie
Laerskool Rapportryer het in Desember 'n prag jaareindfunksie aangebied en terselfdertyd afskeid geneem van Johan Venter wat na 43 jaar…
-
‘Gemaak om spore te los’ – Rappies-leiers van 2022
Laerskool Rapportryer het onlangs hul nuwe Graad 7-leiers aangewys wat baie daarna uitsien om die skool in 2022 te lei.
-
Motorfietsklubs ondersteun Rappies-minderbevoorregtes
Talle motorfietsklubs het weereens vanjaar minderbevoorregte kinders van Laerskool Rapportryer met geskenke bederf.
-
Pret en glimlagte tydens waterdag vir Rappies-leerders
Talle leerders van Laerskool Rapportryer het met hul kaalvoete en rooi wangetjies op Rappies se sportveld rondgehardloop.
-
Wie sê kinders kan nie stem nie?
Leerders van Laerskool Rapportryer het onlangs hul eie kruisies getrek.











