Search Results for: Hoërskool Riebeeckrand
-
VIDEO: Riebeeckrand-matrieks opgewonde oor nuwe skooljaar
Hoërskool Riebeeckrand se matrieks van 2019 is reg vir die nuwe skooljaar.
-
VIDEO: ’n Lewe na matriek … (Riebeeckrand)
Hoërskool Riebeeckrand se matrieks van 2018 is reg om die grootmenswêreld te betree.
-
Riebeeckrand wys hul top kultuurpresteerders aan
Hoërskool Riebeeckrand bied 12 verskillende kultuuraktiwiteite vir hul leerders aan en hulle het in 2018 op verskeie vlakke op kultuurgebied…
-
Riebeeckrand se sporthelde beloon
Daar is 99 trofeë tydens Hoërskool Riebeeckrand se sportprysuitdeling oorhandig.
-
Riebeeckrand spog met kunswerke
Hoërskool Riebeeckrand se jaarlikse kunsuitstalling was 'n reuse sukses.
-
Riebeeckrand se erfenis is groen
Hoërskool Riebeeckrand se leerders het bome geplant as deel van hul Lente- en Erfenisdag-vieringe.
-
Riebeeckrand slaan barshou op gholfdag
Hoërskool Riebeeckrand se jaarlikse gholfdag is met baie entoesiasme deur inwoners van die dorp en plaaslike besighede bygewoon.
-
Riebeeckrand bederf karwagte en minderbevoorregtes
Dis hoe Hoërskool Riebeeckrand hul 67 minute op Mandela Dag spandeer het ...
-
Riebeeckrander deur na ATKV-finaal
Hoërskool Riebeeckrand spring op en af nadat een van hul Graad 11-leerders tot die eindstryd van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het.
-
Riebeeckrand-eersterugbyspan wen liga!
Hoërskool Riebeeckrand glimlag van oor tot oor nadat hul eersterugbyspan die liga gewen het.
-
Riebeeckrander gekies vir Gauteng-span
Hoërskool Riebeeckrand spog met Danielle Malan wat vanjaar vir die vierde keer in die Gauteng-netbalspan opgeneem is.
-
Riebeeckrand se boogskutters regte Robin Hoods!
Die leerders ontvang uitstekende afrigting en hul prestasies weerspieël dit," het Elzeri Wright, Hoërskool Riebeeckrand se woordvoerder gesê.











